Bennie die Beer

Ons hooftema vir die dag is VORMS

Wednesday, May 10, 2017

Multimedia's & Web 2.0 Technologies:

🎧Voorbeelde van multimedia's en beskrywings:🎧

Klank:🎵
  • Ons het ons eie liedjie geskryf oor die tema. Henro Vorster het dit gesing en opgeneem.
  • Ons het die liedjie by ons PowerPoint bygesit as 'n inleiding vir die les.
  • Ons het ook by die afsluiting van die les 'n groet bygevoeg waar leerders die juffrou groet.
  • Daar is ook klank in ons YouTube video.
Video:🎬
  • Ons het een video in ons PowerPoint voorlegging.
  • Ons het die video van YouTube afgelaai en dit as 'n Hyperlink op ons voorlegging bygesit.
  • Die video vorm deel van ons tema: VORMS.
Prente & Animasies:🎭

  • Ons het klomp verskillende prente in ons PowerPoint gesit.
  • Ons het ook animasie by elke prent bygevoeg, sodat dit kan beweeg.
  • Ons het ook prente in ons les gebruik, soos verskillende vorms en ons formele aktiwiteit.
Teks:🎨
  • Ons het flitskaarte gemaak om vir leerders te wys.
  • Ons het groot vorms geprint vir ons fisiese aktiwiteit.
  • Ons het prente en aktiwiteite geprint en dit dan ingekleur, geknip en daarop geskryf.
  • Ons het ook teks in ons PowerPoint gebruik om die werk te verduidelik.
  • Ons het gebruik gemaak van 'n witbord waarop ons met koukies somme geoefen het.
Web 2.0 Technologies:🎥🎥

PowerPoint:🎦
  • Ons het 'n powerpoint voorlegging gemaak.
  • Ons voorlegging sluit in video's, klank en animasie prente.
  • Die voorlegging is om ons les op 'n maklike, interessante en verstaanbare manier aan te bied.
Televisie & Skootrekenaar: ❤
  • Die televisie het in ons klas as 'n soortgelyke whiteboard gedien.
  • Ons het ons voorlegging vir die les daarop gewys deur middel van die skootrekenaar.
  • Ons het die skootrekenaar gebruik om die PowerPoint voorlegging te maak.
  • Ons het ook die skootrekenaar gebruik om prente en videos af te laai, asook die liedjie op te neem en al die nodige inligting van die internet af te haal.
  • Ons het die blog met die skootrekenaar geskep.
YouTube:🎤
  • Ons het 'n video op YouTube gesoek oor ons tema.
  • Ons het 'n hyperlink van die video gemaak en by ons voorlegging gevoeg.

🎈🎉🎈🎉🎈🎉🎈🎉🎈🎉🎈🎉🎈🎉🎈🎉🎈🎉🎈🎉🎈


No comments:

Post a Comment

PowerPoint Presentation