Inleiding van ons les:π
Leerfase van ons les en hoofaktiwiteit:π
Afsluiting van ons les:πͺ
Ons moes ons video ongelukkig in die drie fases verdeel, omrede dit te groot was om op te laai as een video. Dus het ons 'n plan gemaak en dit in die fases van die les opgedeel.
Ons hoop julle het vandag lekker en meer geleer saam Bennie die Beer.
Liefde
ππππππ
Juffrou Lindie Potgieter & Juffrou Dane Vorster
π»πΌπ»πΌπ»πΌπ»πΌπ»πΌπ»πΌπ»πΌπ»πΌπ»πΌπΌπ»πΌπ»πΌπ»πΌπ»πΌπ»πΌ
No comments:
Post a Comment